Government EntityKaroo Hoogland Local Municipality
    LocationFraserburg, Northern Cape, Sutherland, Western Cape, Williston
    Reference NumberHR021/2026
    Centre / LocationFraserburg, Karoo Hoogland Local Municipality, Northern Cape
    Source and Applicationkaroohoogland.gov.za

    KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT
    n Amalgamasie van Fraserburg, Sutherland, Williston & omliggende landelike gebiede
    VAKATURE SPEAKER: ADMIN CLERK
    Verw. Nr HR 021/2026
    Die volgende vakature op die munisipaliteit se diensstaat is beskikbaar vir dinamiese en toepaslike gekwalifiseerde persone:
    Postitel Salaris Organogram Standplaas Termyn
    1. Clerk Admin & Committees T5 (11 552.33) Admin & support services Sutherland Gekoppel aan Posbekleër
    Besonderhede van vakature:
    MINIMUM VEREISTES PLIGTE
    • Kwalifikasie: Grade 12, Computer Literacy: MS Office
    • Ondervinding: 0 – 2 years’ experience
    • Vaardighede: Computer Literacy: MS Office
    • Knowledge & Scope of work: Provides routine clerical support and follows standard procedures and Operates under direct supervision.
    • Algemene administratiewe hulp aan die Korporatiewe Dienste Departement ten opsigte van effektiewe administratiewe dienste.
    • Opstel en uitsuur van agenda volgens riglyne.
    • Verantwoordelik vir die effektiewe verspreiding van korrespondensie aan personeel en Raadslede.
    • Ondersteuning dat die Raad en Komitees funksioneer volgens die reels en regulasies met betrekking tot die Gedragskode vir Vergaderings ook die algemene prosedures van vergaderings.
    • Rekordhouding en veilige bewaring van notules en indeks van raadsbesluite.
    The competency level for this position is a level 1 as stipulated in Annexure A of the Municipal Staff Regulations Government Notice No.890 as promulgated in Government Gazette 45181 dated 20 September 2021 and comprises of the following competencies.
    Core Professional Competencies
    • Written Communication
    • Oral Communication
    • Attention to Detail
    • Influencing
    • Ethics and Professionalism
    • Organisational Awareness
    • Problem Solving
    • Planning and Organising
    Functional Competencies
    • Business processes
    • Use of Technology
    • Data processing & Analysis
    Public Service Orientation Competencies
    • Interpersonal Relationships
    • Service Delivery
    • Orientation
    • Client Orientation & Customer focus
    Personal Competencies
    • Action orientation
    • Resilience
    • Change Readiness
    • Cognitive ability
    • Learning orientation
    Management/ Leadership Competencies
    • Impact and Influence
    • Team Orientation
    • Direction Setting
    • Coaching & Mentoring
    INTERNAL MEMO INTEGRAL MEMO INTERNAL MEMO INTERNAL MEMO INTERNAL MEMO INTERNAL MEMO
    2
    Pligte:
    ’n Volledige posbeskrywing is op aanvraag beskikbaar by [[email protected]].
    HOE OM AANSEEK TE DOEN:
    ? Aansoeke, op die Munisipaliteit se amptelike aansoekvorm (beskikbaar by alle munisipale kantore of KHM se webtuiste), vergsel van die “consent form” van KHM, ’n volledige CV, oorspronklik gesertifiseerde afskrifte van u ID en akademiese kwalifikasies, kan per hand gedoen en gerig word vir die aandag van die Munisipale Bestuurder, Mnr J Jonkers, Posbus 165, Williston, 8920. Merk asseblief u koevert “AANSOEK VIR VAKANTE POS” en dien in by u plaaslike KHM Kantoor of stuur per e-pos na [email protected].
    ? Indien u u aansoek inhandig by u plaaslike KHM Kantoor, moet u seker maak dat u die register vir die ontvangs van aansoeke voltooi en onderteken.
    ? Kandidaat moet asseblief toestemming verleen dat hul kwalifikasies en verwysings nagegaan mag word deur die KHM “consent vorm” (beskikbaar by die webtuiste en kantore van KHM) te voltooi.
    ? Aansoekers wat nie aan die minimum kwalifikasie-, ondervinding- en vaardigheidsverwysings voldoen nie, sal nie in aanmerking geneem word nie.
    ? Aansoeke wat nie die aansoek – en “consent form” van KHM, ’n volledige CV, gesertifiseerde afskrifte van ID en akademiese kwalifikasies bevat, sowel as aansoeke wat laat ontvang word sal ook nie in aanmerking geneem word nie.
    ? Neem kennis dat indien geen terugvoering na ses weke vanaf die sluitingsdatum ontvang is nie, kandidaat kan aanvaard dat hul aansoek onsuksesvol was.
    ? Die aanstelling sal geskied in terme van regstellende aksie en die munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.
    Navrae: [[email protected]]
    Sluitingsdatum vir aansoeke: 12 Junie 2026
    Die uwe
    Mnr J Jonkers
    MUNISIPALE BESTUURDER
    05 Junie 2026
    INTERNe MEMO INTERNe MEMO INTERNe MEMO INTERNe MEMO INTERNe MEMO

    Requirements

    PLIGTE • Kwalifikasie: Grade 12, Computer Literacy: MS Office • Ondervinding: 0 – 2 years’ experience •

    Source / Circular Reference

    karoohoogland.gov.za