Government EntityKaroo Hoogland Local Municipality
    LocationNorthern Cape, Sutherland
    Reference NumberHR019/2026
    Centre / LocationFraserburg, Karoo Hoogland Local Municipality, Northern Cape
    Source and Applicationkaroohoogland.gov.za

    KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT
    'n Amalgamasie van Fraserburg, Sutherland, Williston & omliggende landelike gebiede
    VAKATURE
    Verw. Nr
    PERSONAL ASSISTANT – SPEAKER
    HR 019/2026
    Die volgende vakature op die munisipaliteit se diensstaat is beskikbaar vir dinamiese en toepaslike gekwalifiseerde persone:
    Postitel Salaris Organogram Standplaas Termyn
    1. Personal Assistant - Speaker T7 (14 730.74 – 19 121.55) Political Office Sutherland Gekoppel aan Posbekleer
    Besonderhede van vakature:
    MINIMUM VEREISTES
    Kwalifikasie: Grade 12 and a relevant secretarial certificate
    Ondervinding: 5 - 8 years relevant experience with supervisory experience
    Vaardighede: Computer literacy: MS Office Proficiency in at least Afrikaans and English
    Knowledge & Scope of work: Specialised knowledge of admin processes and procedures; supervises junior clerical staff; knowledge of Archive Act
    PLIGTE
    Scheduling and planning of diary/activities
    Executive events/functions and VIP reception
    Administration and secretarial support
    Information recordkeeping
    Reception and telephonist functions
    Word processing duties
    The competency level for this position is a level 3 as stipulated in Annexure A of the Municipal Staff Regulations Government Notice No. 890 as promulgated in Government Gazette 45181 dated 20 September 2021 and comprises of the following competencies.
    Core Professional Competencies
    Written Communication
    Oral Communication
    Attention to Detail
    Influencing
    Ethics and Professionalism
    Organizational Awareness
    Problem Solving
    Planning and Organising
    Functional Competencies
    Business processes
    Use of Technology
    Data processing & Analysis
    Interpersonal Relationships
    Communication
    Service Delivery
    Orientation
    Client Orientation & Customer focus
    Teamwork
    Public Service Orientation Competencies
    Action orientation
    Resilience
    Change readiness
    Cognitive ability
    Learning orientation
    Personal Competencies
    [Unclear text in image; detailed items not fully legible]
    Management/ Leadership Competencies
    [Unclear text in image; detailed items not fully legible]
    2
    HOE OM AANSEOK TE DOEN:
    ? Aansoeke, op die Munisipaliteit se amptelike aansoekvorm (beskikbaar by alle munisipale kantore of KHM se webtuiste), vergsel van die “consent form” van KHM, ’n volledige CV, oorspronklike gesertifiseerde afskrifte van u ID en akademiese kwalifikasies, kan per hand gedoen en gerig word vir die aandag van die Munisipale Bestuurder, Mnr J Jonkers, Posbus 165, Williston, 8920. Merk asseblief u koevert “AANSEEK VIR VAKANTE POS” en dien in by u plaaslike KHM Kantoor of stuur per e-pos na [email protected].
    ? Indien u u aansoek inhandig by u plaaslike KHM Kantoor, moet u seker maak dat u die register vir die ontvangs van aansoeke voltooi en onderteken.
    ? Kandite moet asseblief toestemming verleen dat hul kwalifikasies en verwysings nagegaan mag word deur die KHM “consent form” (beskikbaar by die webtuistes en kantore van KHM) te voltooi.
    ? Aansoekers wat nie aan die minimum kwalifikasie-, onderwysing- en vaardigheidsvereistes voldoen nie, sal nie in aanmerking geneem word nie.
    ? Aansoeke wat nie die aansoek – en “consent form” van KHM, ’n volledige CV, gesertifiseerde afskrifte van ID en akademiese kwalifikasies bevat, sowel as aansoeke wat laat ontvang word sal ook nie in aanmerking geneem word nie.
    ? Neem kennis dat indien geen terugvoering na ses weke vanaf die sluitingsdatum ontvang is nie, kandidaat kan aanvaar dat hul aansoek onsuksesvol was.
    ? Die aanstelling sal geskied in terme van regstellende aksie en die munisipaliteit behou die reg voor om nie ’n aanstelling te maak nie.
    Navrae: Johannes Jonkers [[email protected]]
    Sluitingsdatum vir aansoeke: 12 Junie 2026
    Die uwe
    Mnr J Jonkers
    MUNISIPALE BESTUURDER
    05 Junie 2026

    Requirements

    Kwalifikasie: Grade 12 and a relevant secretarial certificate Ondervinding: 5 - 8 years relevant experience with supervisory experience

    Source / Circular Reference

    karoohoogland.gov.za