Government EntityBergrivier Municipality
    SalaryR 100 000.00 per annum Stipend (as set out in the National Treasury Guidelines for the Implementation of (MFMIP)
    Centre / LocationBergrivier
    Closing DateAugust 11, 2026
    Source and Applicationbergmun.org.za

    Requirements

    `n Drie (3) jaar Baccalaureusgraad / Nasionale Diploma met Rekeningkunde, Ekonomie, Finansies, Interne Oudit en / of Risiko Bestuur Rekenaargeletterdheid (MS Office Pakket) ? Bevoegdheid in ten minste twee (2) van die amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans / Engels / isiXhosa – Skryf, Lees en Praat) Goeie menseverhoudinge-, interpersoonlike- en kommunikasie vaardighede Vermoë om op fynere besonderhede te fokus Hoë vlak van verantwoordelikheid Rekenkundige en syfervaardighede Verslagsdoeningsvaardighede Basiese kennis van maandelikse rekonsiliasies en ondervinding met betrekking tot finansiële & voorsieningskanaalprosesse Sleutel prestasie areas: Assisteer met die implementering van aanvaarde munisipale rekenkundige praktyk en begrotingshervorming Opleiding in die sleutelprestasie areas van finansiële & voorsieningskanaalprosesse Rekonsiliasies en finansiële ontleding Elektroniese versameling van finansiële data R 100 000.00 per jaar – Totale Vergoedingspakket (soos uiteengesit in die Toelaag: Nasionale Tesourie Riglyne vir die implementering van MFMIP)

    Source / Circular Reference

    bergmun.org.za