| Government Entity | Richtersveld Local Municipality |
|---|---|
| Location | Northern Cape, Port Nolloth |
| Centre / Location | Port Nolloth, Richtersveld Local Municipality, Northern Cape |
| Source and Application | richtersveld.gov.za |
RICHTERSVELD MUNISIPALITEIT INTERN E / EKSTERNE VAKATURE ALGEMENE WERKER – RIOOL & SANITASIE X2 Aansoeke op die Raad se voorgeskrewe aansoekvorm, wat by die kantoor verkrygbaar is, word hiermee van bevoegde persone ingeweeg om aanstelling in bogenoemde vakature by die hoofkantoor te Port Nolloth te aanvaaar. VEREISTES - Graad 8 - Goeie mense verhouding/kommunikasie vaardighede - Tweetalig wees - Goeie fisiese toestand - Moet sober gewoontes het - Betroubaarheid - Stiptelikheid SLEUTEL PRESTASIE AREAS SLUIT ONDER ANDERE IN - Onderhoud en herstel van Riol Pompstels - Verseker die doeltreffende werking en instandhouding van alle Pompstasies - Voltooiing van daaglikse riol take - Skoonmaak van Riol Pompstasies en rioollyn e - Bystanddienste ALLESINSLUITENDE SALARIS PAKKET - T-LEVEL 3 SLUITINGSDATUM Sluitingsdatum: 04 SEPTEMBER 2026 OM 12H00 Gesertifiseerde afskrifte van u identiteitsdokument, sertifikate en ook getuigskrifte wat nie ouer as 1 jaar is nie, tesame met ’n volledige Curriculum Vitae, moet u aansoek vergeseI. ONVOLLEDIGE, LAAT EN E-POS AANSOEK SAL NIE OORWEEG WORD NIE. Indien u nie binne 14 dae vanaf sluitingsdatum van ons hoor nie, sal u die aansoek as onsuksesvol aanvaar. KANDIDATE WAT NIE AAN VEREISTES VOLDOEN NIE, HOEF NIE AAN AANSEEK TE DOEN NIE. Aansoeke moet die hoof kantoor Port Nolloth bereik voor/op die sluitingsdatum en -tyd soos aangedui. VROUE, JEUGDIGE S EN PERSONE MET GESTREMDHEDE IS WELKOM OM AANSEEK TE DOEN. RIG AANSEKE AAN: Die Munisipale Bestuurder Richtersveld Munisipaliteit Privaatsak X113 Port Nolloth, 8280 20/08/2026 Tel: (027) 851 1111 Fax: (027) 851 1101
Source / Circular Reference
richtersveld.gov.za