| Government Entity | Bergrivier Municipality |
|---|---|
| Location | Bergrivier, Western Cape |
| Salary | Vergoeding: R 250 per dag |
| Centre / Location | Bergrivier |
| Closing Date | July 24, 2026 |
| Source and Application | bergmun.org.za |
Requirements
Graad 12 Tussen 18 en 35 jaar oud wees Bevoegdheid in ten minste twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap (Afrikaans, Engels, isiXhosa - Lees, Skryf en Praat) GEEN KRIMINELE rekord en polisie sekerheidsklaring (nie ouer as 3 maande) moet deel van die aansoek wees of betalingsbewys van u polisie sekerheidsklarings aansoek Moet liggaamlik fiks en geestelik gesond wees Moet in spanverband kan saamwerk Hoë vlak van verantwoordelikheid Moet oortyd werk wanneer nodig Mag nie voorheen deel van hierdie program gewees het nie. Kandidate moet in die Bergrivier Munisipale Gebied woonagtig wees (bewys van adres en beëdigde verklaring moet hierdie aansoek vergesel). Kandidate moet nie ‘n vrees vir beperkte ruimtes, hoogtes, dieptes, water, bloed en lyke het nie.
Duties
Assisteer met basiese brandbestryding en rampbestuur funksies.
Source / Circular Reference
bergmun.org.za