Government EntityRichtersveld Local Municipality
    LocationNorthern Cape, Port Nolloth
    Centre / LocationPort Nolloth, Richtersveld Local Municipality, Northern Cape
    Source and Applicationrichtersveld.gov.za

    RICHTERSVELD MUNISIPALITEIT INTERNE/EKSTERNE VAKATURE PIT ASSISTENT – TOETSTASIE AFDELDING Die Richtersveld Munisipaliteit gesetel in Port Nolloth, besik tans oor die volgende vakature / vakante posisie en aansoeke word ingewag van die bevoegde persone wat aan die voorgestelde pos vereistes voldoen. Aansoek op die Raad se voorgeskrewe aansoekvorm, wat by die kantoor verkrygbaar is, word hiermee van bevoegde persone inge wag om aanstelling in bogenoemde vakature te Port Nolloth te aanvaar. VEREISTES • Graad 10 • 1 Jaar relevante ondervinding • Bestuurslisensie – Kode 10 • Basiese kennis van voertuie & gereedskaphantering • Goeie mense verhoudinge / kommunikasie vaardighede • Tweetalig • Goeie fisiese toestand • Sober Gewoontes • In staat wees om onder druk te werk VERANTWORDELIKHEDE Help Toetsbeampte met die identifikasieprosesse van voertuie deur voertuie te inspekteer en te identifiseer; Help die Toetsbeampte deur die hele voorsiening van toerusting; Kontroleer die werking van motorvoertuigtoerusting; Help die Toetsbeampte met die ondervinding van di e voertuig; Verantwoordelik vir die sluit en ontsluit van gereedskap; Verantwoordelik vir die beskerming en skoonmaak van gereedskap; Help met die indiening en lisensiëring van dokumentasie; Verantwoordelik vir die skoonmaak van die werkarea; Verantwoordelik vir die plasing van sluittekens tydens en na padwaardigheids toetsing van voertuie; Verantwoordelik vir die neem van foto's van voertuie wat getoets moet word; Moet opdragte vanaf onmiddellike Senior, sonder aanwysings van redes kan uitvoer. ALLE INSUITENDE SALARIS PAKKET • T-LEVEL 3 SLUITINGSDATUM Sluitingsdatum: 04 SEPTEMBER 2026 OM 12H00 Gesertifiseerde afskrifte van u identiteitsdokument en ook sertifikate wat nie ouer as 1 jaar is nie; tesame met ’n volledige Curriculum Vitae, moet u aansoek vergesel. ONVOLLEDIGE, LAAT EN E-POS AANSOEKE SAL NIE WORD NIE. Indien u nie binne 14 dae van die sluitingsdatum van ons hoë nie, sal u aansoek as onsuksesvol beskou word. Kandidate wat nie aan vereistes voldoen nie, hoef nie aansoek te doen nie. Aansoek moet die hoofkantoor Port Nolloth bereik vir op die sluitingsdatum en –tyd soos aangedui. VROUE, JEUGDIGE EN PERSONE MET GESTEMDERDHEDE IS WELKOM OM AANSAEK TE DOEN. RIG AANSOEKE AAN: DIE MUNISIPALE BESTUURDER RICHTERSVELD MUNISIPALITEIT Privaatsak X113 Port Nolloth, 8280 20/08/2026 Tel: (027) 851 1111 Fax: (027) 851 1101 [Handtekening]

    Source / Circular Reference

    richtersveld.gov.za